About

From the desk of
Welma Esterhuyse

Blessings is ‘n sambreel vir ander kreatiewe geeste, ‘n speelplek van podge, verf, hekel en nog meer.  To live a creative life you must lose the fear of being wrong.  Hier word werkswinkels aangebied, kinder partyjies, goed voel dinge. Memories, ons word weereens aan mekaar verbind deur te sit en koffie te drink en te luister mekaar te help.…..Ons eet pannekoek gevul met goeters waarvan ons hou. Heerlike varsgebakte brood. Laventel en fynbos blomme. De Fayebosch, Brew Etc Coffee, Grey Daisies Community, Kleinbegin and Pottery with a Purpose . Elkeen van ons is uniek. Hierdie coffee en crafts shoppie op die hoek van 11de laan is ‘n house of belonging. Dit is ‘n hartsplekkie , ‘n veilige hawe. Ons skep uit niks ‘n iets wat ons altyd by bly. Ons groei stadig..ons vat stappie vir stappie …ons sien uit want elke dag is spesiaal en ‘n verrassing. ‘n Geskenkie om oop te maak.