Grey Daisies

Grey Daisies

Die Grey Daisies het 6 jaar gelede saam met my hartsvriendin Jen op ‘n Vrydag begin om mekaar en by mekaar ‘n craft te leer.  Dit het gegroei  na gemeenskapswerk waar ons Jenny blankets by Tehuis van bejaarsdes aflewer, Cansa crafts by Tygerberg doen, animal shelters ondersteun, ons plaaslike ACVV help asook kangaroo mums, sopkombuise, en vele meer. Ons is ‘n passievolle groep vroue wat saam ‘n verskil aan ons gemeenskap maak.